Olimpiese Winterspele 1998

XVIIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1998

Gehou in Nagano, Japan
Deelnemende lande 72
Deelnemende atlete 2 176 (1 389 mans, 787 vroue)[1]
Items 68 in 7 sporte
Openingseremonie 7 Februarie 1998
Sluitingseremonie 22 Februarie 1998
Amptelik geopen deur Keiser Akihito
Atlete-eed Kenji Ogiwara (Noorse kombinasie)
Beampte-eed Junko Hiramatsu (kunsskaats)
Olimpiese vlam Midori Ito (kunsskaats)
Vorige Spele 1994: Lillehammer (Noorweë)
Volgende Spele 2002: Salt Lake City (VSA)

Die Olimpiese Winterspele 1998 (Japannees: 第十八回オリンピック冬季競技大会, Dai Jūhachi-kai Orinpikku Tōkikyōgi Taikai), amptelik bekend as die XVIIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 7 en 22 Februarie 1998 in Nagano, Japan, aangebied. Ander kandidaatstede was: Aosta (Italië), Jaca (Spanje), Östersund (Swede) en Salt Lake City (Verenigde State).

Die Olimpiese Stadion in Nagano

Die Paralimpiese Winterspele 1998 is tussen 5 en 14 Maart in Nagano gehou.

  1. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 21 Januarie 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search